Saturday , June 19 2021

[Wen] Ontmoet die kykNETkersvader en wen!

Hierdie tyd van die jaar is jou begrotting die laaste ding waaroor jy jou wil bekommmer. Dis vakansietyd, dis feestyd, dis rustyd. Maar voor jy jou oë kan uitvee, is dit die nuwe jaar en moet die belt baie styf getrek word. Daarom het kykNET vir kersvader gevra om 100 gelukkige kykNET-kykers te help en hul DStv-intekening vir een maand te betaal.

Tydens November en Desember skryf 8 karakters/persoonlikehede aan ons geliefde #kykNETkersvader. As jy kan raai wie die briefskrywer is, gaan na kyknet.tv en laat ons weet.

Kliek hier en ontmoet die #kykNETkersvader

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Musiekwerkswinkel vir kleuterskoolonderwysers – 17 April 2021

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON), bied ’n …

Nuwe album vir Elandre!

Sy eerste album het binne ‘n oogwink platinumstatus bereik, sy eerste enkelsnit van sy tweede, …