Monday , November 29 2021

Afrikaanse Musiek

Jauni M stel nuwe enkelsnit bekend!

Jauni M het gedurende Junie 2019 haar debuut-album,  NIEMAND ANDERS, uitgereik en daarmee bewys dat sy nie gebonde is tot ’n spesifieke styl nie. Die album wat grotendeels oor die liefde en die verskillende keuses wat daarrondom gemaak moet word gaan, het ’n volwasse kontemporêre klank en het reeds twee suksesvolle …

Lees meer

Nicholis Louw – World in Union nou digitaal beskikbaar!

Die bekroonde en veelsydige superster, Nicholis Louw, en die uiters begaafde en talentvolle sangeres, Liezel Pieters, het gedurende September 2019 ’n hartroerende weergawe van die 1995 PJ Powers en Lady Smith Black Mambazo-treffer, WORLD IN UNION vrygestel.  Dit het aanhangers se asems weggeslaan en kan gereeld oor die klankgolwe van  radiostasies landswyd gehoor word. Nou is daar …

Lees meer

Manie Jackson se grootste treffers is hier!

Manie Jackson se vokale vernuf en vermoë om met woorde te toor het oor jare heen van hom ‘n gróót gunsteling op die Suid– Afrikaanse musiektoneel gemaak. Met sy nuutste vrystelling, “My beste en meer”, lewer hy ‘n terugblik op sy mees suksesvolle snitte en verras met kraakvars nuutskeppings wat …

Lees meer

Michael Blignaut stel nuwe musiekvideo vry! 

Michael Blignaut se derde enkelsnit, ONS HET NET VANAAND, is gedurende Augustus 2019 vrygestel en hierdie popliedjie, uit die pen van Nerine Gardiner met die opgewekte dansaanslag verskil hemelsbreed van die rustige ballades waarvoor Michael bekendheid verwerf het, maar gaan steeds, soos sy vorige liedjies, oor die liefde. “Die meeste van …

Lees meer

Maroela Media spog nou met eie liedjie!

Nuus is, net soos musiek, iets wat nooit uit die mode gaan nie. Dit trek aandag, lok belangstelling en is altyd relevant. Daarom is dit net gepas dat ’n reuse-nuusbron, soos MAROELA MEDIA, wat Afrikaanssprekendes daagliks op hoogte hou van plaaslike en internasionale gebeure, bederf word met ’n liedjie wat …

Lees meer

Verona stel eerste enkelsnit vry sedert deelname aan the The Voice SA

“Jy’s my dag, jy’s my nag. Jy’s die rede dat ek leef. Jy’s my asem, my krag. Jy’s die een wat my laat val of sweef en ek kry net nooit genoeg nie…” is van die hoendervleismooi lirieke uit Suid-Afrika se gunsteling-omroeper, -televisieaanbieder, -joernalis en -realiteitsprogramster, Verona, se splinternuwe enkelsnit …

Lees meer

Nuwe enkelsnit, Nuwe Horison vir Len Muller

Len Muller, wat al vir 7 jaar suksesvol in die musiekbedryf is, het abosluut geen bekendstelling nodig nie. Die veelsydige en talentvolle musikant, het pas sy volgende enkelsnit, NUWE HORISON, vrygestel. Dit volg kort op die hakke van die vrystelling van sy kortspeelplaat (EP) in Junie 2019. NUWE HORISON is …

Lees meer

Douvoordag sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in nuwe enkelsnit!

Die gewilde duo, Douvoordag (Jattie & Ilse de Beer), sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in hulle nuwe enkelsnit wat gedurende die week van 15 Oktober aan radiostasies landswyd uitgereik word.  SKRAPNEL is ’n treffende kontemporêre snit, wat direk met die hart praat en jou aanmoedig om oor die lewe en geloof te …

Lees meer

Nuwe enkelsnit Die Heelal met Janie Bay en Early B pas uitgereik!

Die gewilde sangeres Janie Bay het pas haar tweede enkelsnit in 2019 uitgereik. “Die Heelal”, in samewerking met die bekende Afrikaanse rapper Early B, is soos Bay dit beskryf: “‘n baie diep song op ‘n “bed of beats”. Janie Bay hoop dat “Die Heelal” mense sal aanraak. “Ek is baie …

Lees meer