Friday , August 6 2021

Afrikaanse flieks en Teater

Binnelanders se nuwe gesigte!

Van Junie af is daar heelwat nuwe dinge om na uit te sien in BINNELANDERS – en die nuwe, sowel as reeds bekende gesigte, wat in die gange van Binneland Kliniek kom draai gaan sorg vir vuurwarm vermaak in die koue wintermaande. Terwyl almal nog wonder of Monique Cilliers vertrou …

Lees meer

STROOMOP se amptelike lokprent is hier!

Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, STROOMOP, bekend. Hierdie opwindende avontuurverhaal gaan oor meer as net lewe en dood. Dit vertel die storie van vyf dames – Lana, Vivian, Adrie, Nixie en Diona – wat elkeen besig …

Lees meer

kykNET loods Grapkas projek!

Het jy ‘n idee vir ‘n idee vir ‘n televisie komedie wat jy al lank mee rondloop? Daardie karakters wat jy weet kykers mee sal kan identifiseer; onmoontlike situasies met skreeusnaakse gevolge. Nou is jou kans om jou idee voor te lê en joune word dalk gekies om verder saam …

Lees meer

Veldtog Afrikaans se nuutste veldtog is hier!

Afrikaans is #onmisbaar – dink na oor die waarde van JOU taal Jou taal gee jou unieke menswees vastrapplek … dis wie jy is en waar jy emosioneel tuis voel en getuig van jou kulturele hartklop. In die jongste reklameveldtog plaas Veldtog Afrikaans (wat die mooi, lekker, egtheid en eiesoortigheid …

Lees meer

Kanna-wenners vir KKNK-2018 bekend gemaak

Met drie pryse elk het die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se debuutproduksie Swerfgoed, ’n distopiese blik op ’n wêreld wat gebuk gaan onder waterskaarste, en Hierdie lewe, ’n verwerking van Karel Schoeman se gelyknamige roman, die voortou geneem by vanjaar se KKNK Kanna-pryse. Die pryse vereer jaarliks uitnemende …

Lees meer

[Kyk] Thys & Trix lokprent!

‘Thys & Trix’, die skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle, se lokprent is van vandag af aanlyn te sien! Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Thys is ’n bedagsame knoeier en Trix ’n ongeskikte, sexy rabbedoe. …

Lees meer

Irshaad Ally en Youngsta CPT span kragte saam vir Nommer 37 film!

Die eerste liedjie vanaf die klankbaan van die bekroonde Kaapse riller, Nommer 37, is pas vrygestel en is geskep deur twee van Suid-Afrika se mees talentvolle sterre, Youngsta CPT en Irshaad Ally. DALA WAT JY MOET is ’n treffende kletsrymverwerking wat geïnspireer is deur die leefstyl op die Kaapse Vlaktes. …

Lees meer

NOMMER 37 klink Noord-Amerikaanse transaksie!

Die fliek NOMMER 37, wat op 1 Junie in Suid-Afrika open het ‘n Noord-Amerikaanse transaksie beklink wat beteken ons plaaslike fliek sal in Amerika vertoon word!  Dit is ongelooflik! Die nuus is gisteraand via Deadline.com bekendgemaak! Vir meer oor die fliek Nommer 37 klik hier.

Lees meer

Seattle wink vir fliek oor Ellen Pakkies se lewe!

Die span agter die indrukwekkende rolprentverwerking van een van die mees opspraakwekkende moordsake in Suid-Afrika, het pas aangekondig dat hierdie misdaaddrama gekies is om deel te wees van die vier-en-veertigste jaarlikse Seattle Internasionale Rolprentfees (SIFF) in die VSA, wat vanaf 17 Mei 2018 tot 10 Junie 2018 plaasvind. ELLEN, DIE …

Lees meer

Afrikaansdotcom – ons wys jou dat taal pret is maar ook aktueel!

Gaan kyk gerus na hulle oulike Taalpret-blad  en speel saam. Kliek hier. Daar is ’n paar afdelings om uit te kies: Woord van die Week – word deur die WAT verskaf. Hier leer jy meer oor ’n woord se oorsprong en gebruik. Viva se Varsgebek-inisiatief – verseker dat ons taalskatte nie verlore …

Lees meer