Sunday , June 20 2021

Afrikaanse flieks en Teater

Kwarantyn week 1 – alles wat jy moet weet!

Dinge is bedrywig in die Kwarantyn-huise! As die families gedink het die 50 dae gaan ‘n vakansie wees, het hulle vining anders uitgevind. Kwarantyn is kykNET se nuutste realiteitsreeks wat op Woensdag 10 Junie afgeskop het. Twee families, die Le Roux’s en die Scheepers, ding vir 50 dae mee vir …

Lees meer

Die eerste volskaalse Virtuele Galery van die KKNK

“Ons is ongelooflik opgewonde om die Klein Karoo Nasionale Kunstefees se heel eerste Virtuele Kunsgalery bekend te stel. Kunsliefhebbers van regoor die wêreld het hier die geleentheid om die fees se visuele kunsuitstallings te beleef.” So sê Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK. Volgens Theart het die fees oor …

Lees meer

Kameras begin rol op kykNET-sepiestelle

Die TV- en filmindustrie is stadig maar seker besig om in produksie te gaan in hierdie tyd van die wêreldwye Covid-19-pandemie. Die lig van sekere inperkings tesame met streng reëls en regulasies het ‘n nuwe manier van verfilming meegebring. “Dit is regtig wonderlik om terug te wees by Suidooster, want …

Lees meer

KN Pandemie: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoek

COVID-19 is deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie tot ‘n pandemie verklaar. Vir die volgende 13 weke, vanaf Dinsdag 7 April om 21:00, bring KN Pandemie akkurate nuus en feite oor die virus op kykNET DStv-kanaal 144.  In KN Pandemie sal die aanbieder, Suzaan Steyn, met kenners op verskeie gebiede regstreeks via …

Lees meer

Casper is terug!

Ná meer as ‘n dekade is komediant Casper de Vries terug met wat hy die beste doen – sketskomedie – in die nuwe reeks, Cas Oppie Kassie, vanaf Maandag 6 April op kykNET, DStv-kanaal 144. Casper was einde verlede jaar in Janice Honeyman se pantomime, Jack and the Beanstalk, te …

Lees meer

Kaalnael-pret, komedie en romanse in sensasionele nuwe Afrikaanse rolprent!

’n Skreeusnaakse kansontmoeting tussen ’n kaalnaeler en paramedikus, skep die perfekte agtergrond vir die romantiese komedie van die jaar, wat tans in Oos-Londen verfilm word en op Erfenisdag 2020 in rolprentteaters bekendgestel gaan word. Plaaslike gehore kan vanjaar uitsien na ’n skreeusnaakse romantiese komedie deur Boondogle Films. Dié prent verskil …

Lees meer

10de kykNET Silwerskermfees inskrywings nou oop

Die kykNET Silwerskermfees vier vanjaar ’n dekade van uitsonderlike films en talent in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf.  Sedert die begin van die kykNET Silwerskermfees is daar al die afgelope 9 jaar sowat 126 kortfilms vervaardig met meer as 80 vollengte films wat by die fees debuteer het. Vooraanstaande filmmakers soos Christiaan …

Lees meer

10de kykNET Fiëstas wenners!

Die 10de kykNET Fiëstas is op Sondag 9 Feburuarie 2020 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Casper de Vries was op sy stukke as seremoniemeester en is deur Dean-John Smith, June van Merch en Success Lekabe as mede-aanbieders bygestaan. Die gaskunstenaars, Amanda Strydom, …

Lees meer

Casper is deel van die 10de kykNET Fiëstas

Oor minder as ‘n week is dit weer tyd vir die jaarlikse kykNET Fiëstas, waartydens die beste werke van die afgelope feesjaar vereer word. Kykers kan op Sondag 9 Februarie om 20:00 op kykNET DStv-kanaal 144 inskakel om te sien wie met die gesogte kykNET Fiëstas-toekennings wegstap.  Vanjaar vier ons …

Lees meer