Friday , August 6 2021

Afrikaanse flieks en Teater

Kunstreffers: Konsert van Hoop by vanjaar se Suidoosterfees

Die 15de jaarlikse Suidoosterfees vind vanjaar van 26 April tot 1 Mei in die hartjie van Kaapstad plaas. Hierdie fees, met die tema Fantastiese 15 / Fabulous 15 / Uchunge chunge 15, spog weer met ’n groot konsert ter viering van Vryheidsdag: Kunstreffers, ’n Konsert van Hoop. Suidoosterfees en Artscape …

Lees meer

Oppiwater kunstefees program so pas bekendgestel!

RSG en LEFRA PRODUKSIES se baie suksesvolle OPPIWATER KUNSTEFEES vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia van Durban na Mosambiek.  Feesgangers kan gaan garnale eet by die legendariese Polermo Hotel in Maputo, heerlik ontspan op die Portugese eilande end an ook die nuwe bestemming, Pomene, besoek, wat …

Lees meer

AMBASSADEUR – Uitgawe 2 onlangs bekendgestel!

Die tweede uitgawe van die Afrikaanse literêre leefstyljoernaal, Ambassadeur, is onlangs in Kaapstad bekend gestel. Die inhoud handel weereens oor kuns, avontuur, makers en literatuur. Daar is egter twee elemente wat hierdie uitgawe uniek maak. Eerstens is hierdie uitgawe van die joernaal ook in Engels vrygestel, om Engelse lesers blootstelling …

Lees meer

Afrikaanse films: Waarna jy kan uitsien in 2018!

2018 gaan weer sorg vir propvol Afrikaanse genoet in fliekteaters, en dit gaan weer nie teleurstel nie! Hier is so paar Afrikaanse films waarna fliekvlooie kan uitsien in 2018: Raaiselkind (Boek – Silwerskerm) Susters: Meerkat Maantuig: Thys & Trix (Agter die skerms): Wonderlus: Nommer 37 (Hierdie is die lokprent na …

Lees meer

Snyman verlaat Kunste Onbeperk

Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk, se bedanking is Maandag (11 Desember) tydens die maatskappy se Algemene Jaarvergadering (AJV) aangekondig. Kunste Onbeperk se voorsitter, Crispin Sonn, het Snyman vir haar toegewyde diens oor die afgelope bykans 25 jaar bedank en haar sukses met haar nuwe loopbaanplanne toegewens. “Kunste Onbeperk, …

Lees meer

Die kykNET Fiëstas benoemings!

Die kykNET Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het en vanjaar het weer vir ‘n ryk oes gesorg. kykNET streef daarna om talent te ontgin en aan te moedig deur geleenthede vir blootstelling en erkenning te skep. Die kykNET Fiëstas is hierdie platform wat elke jaar …

Lees meer

Meerkat Maantuig lokprent is hier!

Die bekroonde film, MEERKAT MAANTUIG se lokprent is nou aanlyn te sien! MEERKAT MAANTUIG het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir ‘Beste Kinematografie’ verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. MEERKAT MAANTUIG is geïnspireer deur die jeugnovella ‘Blinde Sambok’ deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die …

Lees meer

Vuil Wasgoed – Vandag in teaters landswyd!

Die bekroonde film, VUIL WASGOED, is van vandag af landswyd in teaters te sien! Die film het onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap met vyf toekennings vir Beste Regisseur (Morné du Toit), Beste Redigering (Quinn Lubbe), Beste Akteur (Bennie Fourie), Beste Produksieontwerp (Merishen Wessels) en Beste Klank Ontwerp …

Lees meer

StarSat stel ‘n nuwe Afrikaanse Christelike Leefstyl-kanaal bekend!

TV-Kykers het deesdae die keuse, om met die druk van ‘n knoppie, letterlik honderde kanale op TV te kies – sport, kosmaak, flieks, realiteitsprogramme en vele meer, en, in die taal van hul keuse. StarSat is opgewonde om NOG ‘n Afrkaanse kanaal bekend te stel: InPasTV. InPasTV is een van …

Lees meer