Saturday , May 15 2021

Afrikaanse flieks en Teater

7 wen Beiteltjies-toekenning

Agt woordkunsskeppers en -fasiliteerders is gisteraand, 30 November 2020, deur die Afrikaanse Woordkunsakademie met die Orde van die Beiteltjie vereer.  Die toekennings is virtueel tydens ’n beeldstroom op Facebook en op YouTube bekend gemaak wat om 19h00 uitgesaai het. ‘n Oorkonde, trofee en kontantbedrag is deel van elke toekenning. Die gesogte …

Lees meer

Neels is gereed om liefde te vind

Hy het ‘n groot liefde vir teater, branderblankry en gholf, maar daar is een liefde waarna hy nog smag. Akteur Neels van Jaarsveld is op soek na ware liefde en kykNET (DStv-kanaal 144) gaan hom help om sy regte pasmaat met die realiteitsprogram, Op my Eish, te vind.   Neels …

Lees meer

kykNET se verjaarsdaggeskenk aan kykers – Boekklub 3!

Dis meer as drie jaar sedert kykNET-kykers die inwoners van Merweville met groot hartseer gegroet het, met die gedagte dat dit verewig sou wees. Maar, ter viering van kykNET (DStv-kanaal) se 21ste verjaarsdag, wag daar ‘n groot bederf op kykers in 2021 – Tom, Lillie, Anna, Sofia en die res …

Lees meer

Toorbos Film Reik Oorspronklike Klankbaan Uit Voor Rolprentvrystelling

René van Rooyen se verwerking van die bekroonde skrywer, Dalene Matthee, se topverkoperboek in 2003, TOORBOS, begin op 13 November 2020 landswyd in rolprentteaters draai. Die oorspronklike klankbaan vir hierdie magiese filmondervinding word vandag uitgereik, voor TOORBOS se vrystelling in November. Al die musiek vir die film is geskep deur …

Lees meer

Afrikaans gaan Global! Moenie dit mis nie!

’n Lewendige stroomkonsert, Afrikaans Gaan Global, sal op Saterdag, 5 September, grense oorskry om verligting te skep onder die donker COVID-19-wolk. Hierdie vertoning is uniek in sy soort met 12 ure se ononderbroke topgehalte vermaak met 25 van die land se grootste kunstenaars onder andere Kurt Darren, Theuns Jordaan, Juanita …

Lees meer

Kyk die amptelike lokprent van Meisies wat fluit hier!

Is daar hoop vir ’n tweede kans na ’n verbrokkelde huwelik? Miskien, maar nét as die reëls gevolg word. Die tweede auteursfilm, Meisies wat fluit, van die skrywer-regisseur, Johan Cronje (Wonderlus), vorm vanjaar deel van die kykNET Silwerskermwebinaar wat 2 tot 4 September aanlyn plaasvind.  Meisies wat fluit, wat aanvanklik …

Lees meer

Program vir eerste digitale Klein Karoo Klassique bekend!

“Hoewel die 12de Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se winterfees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, weens die Covid-19-pandemie nie vanjaar soos beplan kon plaasvind nie, is ons steeds baie opgewonde om ons eerste digitale Klein Karoo Klassique-konsertreeks se program aan te kondig.” So sê Hugo Theart, artistieke direkteur van …

Lees meer

Seisoen 5 van Getroud met Rugby!

Seisoen 5 van Getroud Met Rugby het op 20 Julie 2020 op ’n hoë noot afgeskop. Die Covid 19-pandemie, én die gepaardgaande protokolle, het beslis sekere uitdagings vir die produksiespan teweeg gebring. Dit was, en is steeds, ’n tyd van aanpassing en verandering, maar Deon Opperman en sy span is …

Lees meer

Teksmark word vanjaar vir die vyfde keer aangebied

“Teksmark word vanjaar vir die vyfde keer aangebied en dit is ’n wonderlike vooruitsig in ’n uitdagende jaar vir die uitvoerende kunste. Hierdie projek het die afgelope halwe dekade ontwikkel van ’n geleentheid vir opwindende nuwe teksidees, tot ’n smeltkroes van teater-gesprekke.” So sê Hugo Theart, artistieke direkteur van die …

Lees meer