Woensdag , Maart 27 2019
Home / Afrikaanse Musiek / Wicus van der Merwe – Popster

Wicus van der Merwe – Popster

Popster – “Iemand wat ongekende sukses met die sing van populêre musiek behaal”

Dit is die tema van Wicus van der Merwe se nuutste musiek video. En, hy noem ook aan die begin van sy video dat hulle (gelukig) geen kunstenaar(s) beseer het gedurende die maak van die video nie…

Hier is die video:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Deon Groot vier goeie tye!

Ons lewe in moeilike tye, met soveel probleme en bekommernisse en dis dikwels moeilik om …

Nuwe Afrikaanse Duo stel eerste enkelsnit vry!

SKEMER, ‘n nuwe Afrikaanse man- en vrou-duo, het pas hulle heel eerste enkelsnit vrygestel en …

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.