Friday , February 26 2021

Water onder Andriëtte se brug!

Met Platinum-toekennings agter haar naam, is Andriëtte een van Suid-Afrika se top Afrikaanse Vroulike kunstenaars met treffers soos Sewe Oseane, Napoleon en Dinge, asook ‘n Ghoema-Toekenning vir Beste Vroulike Kunstenaar ins 2016.

Na 5 jaar sien haar langverwagte ateljee-album Hartsland, die lig vroeg in April 2020. Met aanloop na die bekendstelling van dié nuwe treffer-album was aanhangers aangenaam verras met treffers soos “Druppel In Die See” en “Hartsland” vanaf dié treffer-album.

Hiermee stel ons dan graag bekend “Water Onder Die Brug” wat ongelooflike aanklank vind by haar aanhangers op alle digitale platforms, Water Onder Die brug is die derde enkelsnit vanaf die album, Hartsland.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Brendan Peyper – Dis alles jy nuwe enkelsnit!

Met meer pret en lighartige liedjies soos “Lekkerder op my Trekker” en “Vasdanslyf ” op …

10 miljoen trefslae vir Boerepompie!

Op 7 April 2020 word die treffer Hardekole (Ricus Nel ft. Refentse, Adam Tas & …