Woensdag , November 14 2018
Home / Afrikaanse Musiek / Vlaamse sanger Luc Steeno sing ‘n weergawe van een van Bobby se liedjies!

Vlaamse sanger Luc Steeno sing ‘n weergawe van een van Bobby se liedjies!

Dit is niks nuut dat kunstenaars liedjies by mekaar steel nie. Dikwels word die lirieke aangepas en dalk nog die melodie…. Partykeer word die liedjie net so gebruik. Rudolf Bauer het my van die weergawe verwittig… wat dink jy van Luc Steeno se weergawe?


Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

2ndLife stel splinternuwe enkelsnit en musiekvideo bekend!

Hou vas jou hart!  2ndLife het pas ‘n splinternuwe enkelsnit en musiekvideo, WIE EK IS, …

David Fourie se liedjie “Jy soen soos ’n engel” in Nederlands

Wat dink jy van Jaimy se weergawe van David Fourie se liedjie? Deel jou kommentaar …