Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse Musiek / Vanilla is nie net ‘n geur nie, dit is 4 warm manne wat Nie Stilstaan Nie!

Vanilla is nie net ‘n geur nie, dit is 4 warm manne wat Nie Stilstaan Nie!

Vanilla is ‘n 4-stuk, voel-goed, pop/rock groep van die Noordelike voorstede in Kaapstad. Die groep bestaan uit Jaen-Pierre Dowling (Bass), Francois Keyser (Drommer), Tyan Odendal en Xander Stander beide op stemme en kitaar.
Die woord “Vanilla” verwys gewoonlik na iets normaal or neutraal, maar heeltemal die teenoorgestelde waarna die groep strewe. Hierdie vier manne het reeds sukses geniet in die Engelse jeug en uiteindelik besluit om terug te keer na hulle wortels met hul eerte Afrikaanse enkelsnit, Nie Stilstaan Nie. Die enkelsnit beloof om een van die grootste Afrikaanse treffers van die jaar te wees.
Die nuwe styl en vars lirieke en produksie van hierdie enkelsnit sal nie te min uitstaan in die gehoor in die Afrikaanse musiekbedryf, maar steeds stagineer in die tema van die lirieke en altyd vorentoe kyk en beweeg.

Die groep se boodskap behels hoofsaaklik rondom goeie energie, om ‘n goeie tyd te ervaar en om ‘n positiewe uitkyk op die lewe te rig.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Douvoordag sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in nuwe enkelsnit!

Die gewilde duo, Douvoordag (Jattie & Ilse de Beer), sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in hulle …

Nuwe enkelsnit Die Heelal met Janie Bay en Early B pas uitgereik!

Die gewilde sangeres Janie Bay het pas haar tweede enkelsnit in 2019 uitgereik. “Die Heelal”, …