Dinsdag , Julie 16 2019
Elandré | Nuwe Musiekvideo | 5 Julie

#NUUT: Elandré bring vir jou 'n nuwe storie. Raai wat is sy nuutste musiekvideo #5Julie Luister hier om te luister na die album: https://SonyMusicAfrica.lnk.to/ELBH

Posted by Select Musiek on Tuesday, 2 July 2019
Home / Afrikaanse Musiek / Tussen die lakens met Elandré!

Tussen die lakens met Elandré!

Na die reuse sukses vanVuur Op Die Water, wat ook vandees week GOUE STATUS behaal het, vier Elandré mense wat hy in ‘n lang tyd nie oor gepraat of gedink het nie met sy nuutste treffer Tussen Die Lakens.

Tussen Die Lakens beoog om nog hoër hoogtes te bereik as Vuur Op Die Water.

“Hierdie iledjie vier mense wat ek in ‘n lang tyd nie oor gepraat of oor gedink het nie. Om net stil te sit en te sê: “Wow, daai mense was great en daai tye was great”. Ek hetvrede gemaak met wat ek oor die laaste paar jaar verloor het, want ek het baie opgegee om te doen wat ek vandag doen. Maar ek onthou jou en ek waardeer jou. Ek het vrede met jou, waar jy ook mag wees. Ek onthou jou nog. Kyk maar elke nou en dan op na die maan en wie weet, dalk kyk ek op daai selfde oomblik ook op na die maan” – Elandré

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Joshua na die reën stel tweede enkelsnit vanaf someraarde album bekend!

Die geliefde sanger en musikant, Joshua na die Reën het vroeg in 2019 die eerste …

Valeska Muller verskuif Afrikaanse musiekgrense!

Valeska Muller het oor die jare die kuns bemeester om met haar strelende stem, ritmiese …