Friday , January 22 2021
Cheap domain registration and hosting!

Punk pa van die burbs stel sy derde solo album vry – Dagdrome in Suburbia

Op 18 Oktober 2019 het hierdie geliefde SA rocker sy derde solo album, “Dagdrome in Suburbia”, vrygestel voor ‘n uitverkoopte Sun Arena (9 700 mense) in Pretoria, wat dit sy grootste albumbekendstelling nóg maak. Dit is ook ‘n bewys van wat harde werk en goeie rock musiek kan vermag!

Die “Dagdrome in Suburbia” veldtog het op 30 Augustus afgeskop met die vrystelling van die album se eerste enkelsnit en musiekvideo saam. Dié hoogs suksesvolle liedjie met dieselfde naam as die album, “Dagdrome in Suburbia” (met Spoegwolf) het baie opgewondenheid en afwagtig veroorsaak vir die album se koms. Met die vrystelling van die album op 18 Oktober het dit op nommer 1 op iTunes afgeskop en geklim tot nommer 5 op Apple Music se ranglys.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

10 miljoen trefslae vir Boerepompie!

Op 7 April 2020 word die treffer Hardekole (Ricus Nel ft. Refentse, Adam Tas & …

Water onder Andriëtte se brug!

Met Platinum-toekennings agter haar naam, is Andriëtte een van Suid-Afrika se top Afrikaanse Vroulike kunstenaars …