Vrydag , Julie 20 2018
Home / Afrikaanse Onderhoude / Pieter Zeeman – Hyundai Knysna Group 1

Pieter Zeeman – Hyundai Knysna Group 1

Pieter Zeeman van Knysna Group 1 Hyundai gesels oor hulle groot Karnaval die 25ste Julie. Hy breek ook die miete: Koop jy ‘n voertuig en hou hom vir die res van jou lewe? Of, koop jy ‘n voertuig en vervang hom elke vier jaar? Interessante argument! Luister gerus!

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Protesteer vir Afrikaans

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vandag gesê dat hy eersdaags, op Dinsdag 28 …

Afrikaans.com se muurprojek by skole inspireer !

Afrikaans is die taal van al sy sprekers. Tog het nie almal in alle gemeenskappe …

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.