Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse Onderhoude / Onderhoud met Vaughan Gardiner

Onderhoud met Vaughan Gardiner

Vaughan Gardiner het kom inloer by Knysna FM vroeg vanjaar (2014) en ons was ook die eerste radio stasie wat sy nuwe liedjie “jou hart klop in my ritme” gespeel het. Luister na die volledige onderhoud of net die liedjie hieronder:

Vaughan Gardiner het homself al gevestig as suksesvolle musikant, akteur en musiekvervaardiger, maar tog is hy nog ver van waar hy wil wees… sy drome is groot.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Protesteer vir Afrikaans

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vandag gesê dat hy eersdaags, op Dinsdag 28 …

Afrikaans.com se muurprojek by skole inspireer !

Afrikaans is die taal van al sy sprekers. Tog het nie almal in alle gemeenskappe …