Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse Onderhoude / Onderhoud met Nadia Louw

Onderhoud met Nadia Louw

Nadia Louw, ‘n gebore en getoë Kapenaar, het nie soos baie ander kunstenaars, van kleins af daarvan gedroom om eendag voor groot gehore op te tree nie.

Sy het in der waarheid eers op 17- jarige ouderdom begin sing – en dit heel toevallig. Soos kinders maar is, wou sy ook iets nuuts aanpak toe haar suster modelwerk begin doen het.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Protesteer vir Afrikaans

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vandag gesê dat hy eersdaags, op Dinsdag 28 …

Afrikaans.com se muurprojek by skole inspireer !

Afrikaans is die taal van al sy sprekers. Tog het nie almal in alle gemeenskappe …