NOMMER 37 klink Noord-Amerikaanse transaksie!

156

Die fliek NOMMER 37, wat op 1 Junie in Suid-Afrika open het ‘n Noord-Amerikaanse transaksie beklink wat beteken ons plaaslike fliek sal in Amerika vertoon word!  Dit is ongelooflik!

Die nuus is gisteraand via Deadline.com bekendgemaak!

Vir meer oor die fliek Nommer 37 klik hier.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Advertensie