Sondag , Augustus 19 2018
Home / Afrikaanse flieks en Teater / NFVF se nuutste film verslag is uit!

NFVF se nuutste film verslag is uit!

In 2017 is ‘n totaal van 222 films vrygestel wat oor die  1,2 miljard rand by die loket gemaak het. Van die 222 films was 23 Suid-Afrikaans vervaardigde films wat ongeveer 45 miljoen rand van die totale 1,2 miljard rand by die loket gemaak het. Dus, 4% van die totale loket in 2017.

Die syfers wys dat Suid-Afrika nog ‘n lang pad moet stap om die plaaslik filmbedryf te ondersteun.

Klik hier vir die volledige verslag.

Besoek NFVF se webblad hier.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Suid-Afrika swem saam STROOMOP!

Stroomop is amptelik op Vrouedag, 9 Augustus vrygestel in fliekteaters landswyd. Met reuse afwagting vir …

Glenn Close is briljant in THE WIFE hierdie vrouemaand!

Volgens die bekende gesegde is daar altyd wonderlike vrou agter elke suksesvolle man. In regisseur, …