Baie welkom by die week se Maroela Media Afrikaanse top 20. Ek nooi jou graag uit om die volgende uur heerlik saam met my te kom kuier as ek en jy aftel na die week se top Afrikaanse treffer saam met my Pieter Cloete.
Nou ja, hou bene hou, nog net ’n week van werk oor as jy gelukig is om ook die 18 Desember so ’n welverdiende blaas kans te neem.
Terug na die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 toe. Die week is daar is 9 snitte wat styg, sewe wat ongelukig daal, een wat onveranderd bly en drie nuwelinge.
Die Maroela Media Afrikaanse top 20 word deur Daantjie Badenhorst saamgestel.
Ontou om Maroela Media se toepassing aftelaa as jy op hoogte van sake will bly met alle nuus op jou slimfoon. Besoek Maroelamedia.co.za.
As jy op Twitter is, is welkom om my te volg – Soek vir @pietercloete en kom tweet saam! As jy enige terugvoer het oor die top 20 laat hoor asb van jou, ek sien graag uit na jou terugvoer. Stuur vir my ’n boodskap via my webblad pietercloete.com. Ek sien uit om van jou te hoor.
Kom ons skop af met die week se Top 20: