Wednesday , March 3 2021

Maroela Media Afrikaanse Top 20 04 Desember 2015



Baie welkom by die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20! Jy kuier vir die volgende uur saam met my Pieter Cloete.

Met net minder as 3 weke oor in 2015 is ek baie opgewonde om te noem, dat Daantjie Badenhorst besig is om ’n Top 20 van die jaar op te stel en ek deel dit graag met julle die laaste week voor 2016.

In die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, ses wat daal, vier wat hulle posisies behou en een nuweling.

Die Maroela Media Afrikaanse top 20 word deur Daantjie Badenhorst saamgestel vir Maroela Media.

En so gepraat van Maroela Media, ek weet nie of jy bewus is dat hulle ook ’n toepassing het (of soos ons dit ken – ’n App). So, gaan nou jou app winkel en gaan laai dit af, dit is gratis en verniet en daar is ook geen subskripsie nie, Nuus gratis en verniet.

As jy op Twitter is, is welkom om my te volg – Soek vir @pietercloete en kom tweet saam! As jy enige terugvoer het oor die top 20 laat hoor asb van jou, ek sien graag uit na jou terugvoer. Stuur vir my ’n boodskap via my webblad pietercloete.com. Ek sien uit om van jou te hoor.
Kom ons skop af met die week se Top 20:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

25 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 9 …

18 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 8 …