[Kyk] Wie is Rebecca, Ricus Nel?

95

Ricus se aanvoeling vir Visser se musiek is merkwaardig en sy stem is uitgeknip vir hierdie huldeblyk, wat – afgestof, blinkgevryf en met ‘n kraakvars warmte en energie – pronk op ‘n album wat keurig saamgestel is en sonder twyfel by menige kuier vuurwarm gespeel gaan word.

Rebecca is een van die gewildste liedjies op Ricus se nuwe album Ricus Nel Bring Hulde aan Worsie Visser.

Kyk hier:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Advertensie