Kyk wat luister Snotkop en Brendan Peyper!!

248

Krone 5, Suid-Afrika se gunsteling saamsing jol – waar jy jou gunsteling musieksterre in konsert kan geniet en uit volle bors kan saamsing – is vanjaar vir die eerste keer in Pretoria en weer in Kaapstad te sien!

Brendan Peyper en Snotkop is van die sangers wat daar optree en hulle het spesiaal vir Apple Music elk ‘n speellys van hul gunstelingmusiek gemaak. Die speellyste bevat treffers van kunstenaars soos Ed Sheeran, Pink, Taylor Swift, Elandre en Jeremy Loops.

Hier is Snotkop se speellys!

Hier is Brendan Peyper se gunsteling musiek:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Advertensie