Dinsdag , Februarie 19 2019
Home / Afrikaanse Musiek / [Kyk] Refentse bederf met ‘n nuwe musiekvideo!

[Kyk] Refentse bederf met ‘n nuwe musiekvideo!

Reisiger is die eerste enkelsnit vanaf sy splinternuwe album Liefdegenerasie wat 28 Sep vrystel.

Akteurs Christia Visser en Zak Hendrikz het die hoof rolle vir hierdie hartroerende video vertolk.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Kerry Lee praat uit oor haar beter helfte met nuwe enkelsnit!

Na die suksesse van haar vorige album wat treffers soos ‘Shut up en soen my’ …

Burgerd Botha stel nuwe enkelsnit bekend!

Burgerd Botha het pas sy volgende enkelsnit, Vat My Huistoe vrygestel en beloof om luisteraars …