Vrydag , Desember 14 2018
Home / Afrikaanse Musiek / [Kyk] Knoffelbroodjie is die eerste album uit Loané van Sandwyk se pen uit!

[Kyk] Knoffelbroodjie is die eerste album uit Loané van Sandwyk se pen uit!

Knoffelbroodjie is die eerste album uit Loané van Sandwyk se pen uit. ‘n Album wat die woord diversiteit ‘n nuwe betekenis gee. ‘n Mengelmoes van komiese liedjies, storievertellings en dieper liedjies oor die wel en weë van die lewe. Op die Album word daar rondgespeel met verskillende genres en beloof om jou te laat lag, te inspireer en hopelik soms jou voete te laat beweeg. Die Album launch bied ‘n reis met lekker lag, stories en dalk selfs ‘n karakterskets aan. ‘n Aand van feesvier en die lewe geniet.

Kyk die musiekvideo hier:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Afrikaans is Groot-kunstenaars staar hul vrese in oë met kalender-fotosessie!

Tydens die fotosessie van die Afrikaans is Groot-verjaarsdagkalender moes sommige van die kunstenaars wat betrokke …

Early B en Jack Parow hou van potte in nuwe musiekvideo!

POTTE, die gewilde en bekroonde kletsrymer van Port Elizabeth, Early B, se nuutste humoristiese treffer …