Dinsdag , September 25 2018
Home / Afrikaanse Musiek / [kyk] Elizma Theron se nuwe musiekvideo is hier!

[kyk] Elizma Theron se nuwe musiekvideo is hier!

Elizma Theron se nuwe album Hierdie hart brand liefde is ‘n viering van die lewe en die liefde wat – selfs wanneer opdraende paaie en uitdagings verken word – deurgans glimlag met ‘n onblusbare passie, hoop en ‘n huppel in die stap.

“Hierdie hart brand liefde” is 101% Elizma: goed gebalanseerd, eerlik, opreg en weldeurdag met tonne hart en skop!

Sy het onlangs haar nuwe musiekvideo van Roep my bekendgestel.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

[Kyk] Refentse bederf met ‘n nuwe musiekvideo!

Reisiger is die eerste enkelsnit vanaf sy splinternuwe album Liefdegenerasie wat 28 Sep vrystel. Akteurs …

DIE GELOFTE vir die eerste keer in Afrikaans!

Johan Vorster en Christoph Kotzé het kragte saamgesnoer en DIE GELOFTE vir die eerste keer …