[Kyk] Ampie se nuutste musiekvideo is hier!

144

Ampie se nuutste musiekvideo is pas bekendgestel vir sy liedjie Brannewyn.
“Brannewyn spêl ek so want as jy hom so goed ken soos ek kan jy dit spêl nes jy wil..!” sê Ampie.

“Brannewyn het ek op ń groot babbelas geskryf as dit voel asof die wêreld jou wil insluk en uitspoeg. Ek is mal daaroor om sosiaal te verkeer en kyk soms te diep in die bottel veral met brannewyn – Die wêreld lyk mos mooier deur die oog van ń bottel. Ek het besluit om dit eerder neer te lê want soos hulle sê brandewyn het nie brieke nie. Gelukkig het die Mustang ń bietjie!  Hoop julle kan vereenselwig met my situasie, want ons as Suid-Afrikaners geniet onsself soms te veel!”

Kyk die musiekvideo hier:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments