Kurt Darren se nuwe musiek video is hier! PS. Jy is ‘n legend!

235

“Daar is soveel mense daar buite wat nooit erkenning kry vir die moeite wat hulle insit om ons lewens makliker te maak nie – van die brandweermanne tot die onderwysers. Die liedjie word opgedra aan almal wat ‘n positiewe rol in ons lewens speel. In my geval dra ek dit op aan my pa. Ek probeer om alledaagse helde op die mooiste manier uit te beeld, sonder om te ernstig te wees – ek hoop ek kry dit reg.”, vertel Kurt.

“Jy’s ‘n Legend” is die eerste enkelsnit van Kurt se nuwe album wat op 3 November uitgereik word, kyk hier na die video:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments