Maandag , Februarie 17 2020
warmmusic.net

Kurt Darren se nuutste enkelsnit amper hier!

Kurt Darren, beter bekend vir sy treffers Meisie Meisie, Voorwaars Marss, Kaptein en ‘n ranglys vol treffers het nou ‘n nuwe voorkoms en ‘n splinter nuwe enkelsnit Oh My Soul , wat presies

die reaksie sal wees wat jy sal ervaar wanneer jy dié nuwe treffer hoor. Soos altyd, het Kurt Darren altyd ‘n verrassing, dus het hy kragte saam gesnoer met DJ-duet Pascal & Pearce vir dié splinter nuwe Engelse treffer. Die enkelsnit is geskik en vol energie vir oud en jonk en is soos gewoonlik ‘n voel-goed energieke danstreffer.

Met Darren se nuwe voorkoms, sal dié treffer jou ekstra goed laat voel, meer energie gee en herhaadelik op jou speellys of in die kar oor en oor speel en direk na die dansvloer neem.

Die treffer word op alle digitale platfroms op Vrydag, 22 Maart vrygestel.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Move saam met Reggie Peace!

“2018 was een van die donkerste jare van my lewe. Ek het begin twyfel of …

Frances Clare returns from UK tour; unveils music video for ‘Catastrophic’

Frances Clare is a proudly South African, female-fronted five-piece band that have toured extensively both locally …