Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse flieks en Teater / Knysna fliek amper reg!

Knysna fliek amper reg!

Juanita de Villiers Velts en vervaardiger van die nuwe Knysna Fliek Andre Velts het gister saam met Anders (orkes) in die ateljee kom kuier. Ek het ook die voorreg gehad om so voorsmaakie van die lokprent Knysna te sien op Andre se iPhone. Al wat ek vir julle kan sê is, ek kan nie wag nie! Om eerlik te wees, ek het nog nie Knysna so mooi gesien nie!

Luister gerus na Andre en Juanita as hulle gesels oor die toekoms en ook Knysna die fliek.

PS. Die Knysna fliek word op Kersdag (25 Desember 2014) vrygestel. ‘n Heerlike ekstra Kers geskenk vir jou en die familie.

10631246_1472070863057437_4954692506870446226_o

 

10714193_1491461917784998_1444356756900726644_o

Photos: Knysna die Movie Facebookblad. Gaan hou van hulle hier.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Deel XV van die WAT is beskikbaar en die Aanlyn WAT is bygewerk en verbeter

Deel XV strek alfabeties van SKOOL tot by SRI LANKAANS en op ‘n enkele bladsy …

Inskrywings open binnekort vir Maak My Famous 2!

Die werklikheids-TV-program Maak My Famous het kykers vroeër vanjaar met ongelooflike talent van dwarsoor Suid-Afrika …

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.