Die film Knysna is reeds deur meer as 70 000 mense landswyd gekyk. Die temalied vir hierdie loket-treffer word deur Anders gesing.
Die liedjie is reeds besig om ‘n treffer te word siende die bemarkings span en groep Anders, oorval word met oproepe van die publiek van waar hul die liedjie kan kry.
Hier is die musiek video van die tema lied van die Knysna film: