Dinsdag , Januarie 21 2020
Home / Afrikaanse Musiek / Joe F leen liedjie uit Nederland vir nuwe enkelsnit

Joe F leen liedjie uit Nederland vir nuwe enkelsnit

Dit is verseker nie die eerste keer dat Suid-Afrikaanse sangers liedjies uit Nederland (en vice versa) leen nie.

Lees hier meer:

David Fourie – Soen soos ‘n engel in Nederlands

Juanita du Plessis se liedjie Volla nou in Nederlands?

Die keer het sanger, Joe F ‘n liedjie uit Nederland geleen en verwerk in Afrikaans. Laat weet wat jy dink!

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Danny Smoke stel tweede video van trilogie bekend

Sensueel en romanties‚Ķ Danny se eiland-vakansie bereik sy volgende hoofstuk met sy musiekvideo van, T-Shirt. …

Pieter Koen is terug met opwindende musiekversoekprogram, MusiekBox!

Die immergewilde Pieter Koen is terug op die kassie in Desember vir twee baie spesiale …