Irene-Louise van Wyk het sopas haar musiekvideo van haar liedjie. “Vergeet van my” bekendgestel. Dié liedjie geniet ook baie aandag op verskeie radiostasies se Top 20 lyste onderandere maroelamedia.co.za se Afrikaanse Top 20.
Wat dink jy van die musiekvideo?