Thursday , October 22 2020
Cheap domain registration and hosting!

In haar nuwe lied sing Vadiét oor die pad wat mens dikwels stap met vergifnis

“Vergeet en Vergewe handel oor hoe mens jouself van die situasie moet vryspreek om volkome te kan vergewe. Vandiét vertel dat sy die liedjie self geskryf het na sy self in ‘n situasie was, waarin sy moes vergewe, al het die seer nog skerp gesny as sy daaraan gedink het. Dit het baie dissipline geneem om werklik te laat gaan en op te hou praat daaroor,” vertel sy.

Vandiét se debuut-musiekvideo, vir haar enkelsnit Tyd Sal Leer, is in 2016 vrygestel en sy het ook rolle vertolk in Koringberg, Sielspieël en verskeie kortfilms en verhoogstukke. In 2010 is het sy die toekenning vir Beste Vroulike Hoofrol, vir haar rol in Sielspiël, tydens die Horror Festival in Kaapstad ingepalm.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Breeknuus: Daai deng tref die aarde!!

Is it on? Welkom by die vandag se nuus. My naam is Refentse Cruywagen. Ons …

Resensie: Jan Blohm se nuwe album – Jenny

Kunstenaar: Jan Blohm Album: Jenny Resensie: 10/10 Die eerste keer toe ek van Jan Blohm …