Woensdag , Augustus 21 2019
Home / Afrikaanse Musiek / Hier is vanjaar se Ghoema-benoemdes!

Hier is vanjaar se Ghoema-benoemdes!

KykNET GHOEMA MUSIEKTOEKENNINGS 2019

LYS VAN BENOEMDES

Alfabeties volgens benoemde se naam gelys

NUWELING VAN DIE JAAR 

  • DIE AVONTUUR  –  DOUVOORDAG
  • AANGENAME KENNIS  –  EARLY B    
  • DAAI DING  –  IVAN ROUX  
  • BLY LIEF VIR MY  –  SERENADE  
  • ASEM  –  VINCENT GORDON 

BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR 

  • MIS EET SLAAP HERHAAL  –  DEMI LEE MOORE  (SKRYWER: JOHAN OBERHOLZER)
  • BERG  –  ELVIS BLUE  (SKRYWER: ELVIS BLUE)
  • REISIGER  –  REFENTSE  (SKRYWER: REFENTSE MORAKE)
  • MAL OOR JOU  –  TARRYN LAMB  (SKRYWER: JOHAN OBERHOLZER)
  • PATENSIE  –  TWEE  (SKRYWER: HERMAN KLEINHANS)

BESTE HIP HOP LIEDJIE VAN DIE JAAR

  • BEN TEN  –  EARLY B  (SKRYWER: EARLY B)
  • BLAAS DIE TROMPET  –  HEMELBESEM  (SKRYWER: S WITBOOI)
  • DIE SILWER MAAN (FLIPPIT)  –  HEMELBESEM  (SKRYWER: S WITBOOI)
  • BOOGIE UP  –  JEROME REX  (SKRYWER: JEROME REX)
  • MY NAAM HOOR  –  ROSEY DIE RAPPER  [SKRYWER: MURENSIA BLOCK (ROSEY DIE RAPPER)]
  • MY PENS  –  YOMA  (SKRYWER: C WITBOOI)

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR

  • DIS NIE SONDE NIE  –  BRENDAN PEYPER
  • SEXY VI MY  –  DIRK VAN DER WESTHUIZEN
  • VOLGENDE STAP  –  JOE FOSTER
  • SOUS  –  SNOTKOP
  • DEUR JOU OË  –  VERNON BARNARD

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR

  • EK BLY NET ‘N MA  –  AMOR VITTONE
  • MIS EET SLAAP HERHAAL  –  DEMI LEE MOORE
  • HIERDIE HART BRAND LIEFDE  –  ELIZMA THERON
  • HITTEGOLF  –  FRANJA DU PLESSIS

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR

  • SIT KÊRELS  –  ADAM TAS
  • PURE COENIE  –  COENIE DE VILLIERS
  • OP ‘N HOË NOOT  –  MANIE JACKSON
  • VAN DIE OS OP DIE JAS  –  PIETMAN GELDENHUYS
  • LIEFDEGENERASIE  –  REFENTSE

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR

  • WEES LIEF  –  CORDELIA
  • GOUD IS MY WOORDE  –  JENNIFER ZAMUDIO
  • GEVLERKTES  –  LIZANNE BARNARD
  • MAL OOR JOU  –  TARRYN LAMB
  • MASKERS  –  VERONA

BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP

  • 4 BY 4  –  4 WERKE
  • BEWE  –  ADAM
  • DIE AVONTUUR  –  DOUVOORDAG
  • BLY LIEF VIR MY  –  SERENADE
  • VERDWYN  –  STRAATLIGKINDERS
  • SIRKELS  –  TWEE

BESTE GEESTELIKE ALBUM

  • NUUTGEMAAK  –  DU PREEZ STOLTZ
  • ANKER  –  LIEZEL MARSHALL
  • S1NG  –  S1

BESTE KINDER-ALBUM OF –DVD

  • BUSTER & BELLA EN DIE 8 TALENTE  –  BUSTER & BELLA
  • LEKKER OM BLY TE WEES  –  CLARICE & DIE REËNBOOGKIDZ
  • LAG ‘N SLAG  –  KLIKKERLAND

BESTE ALTERNATIEWE ALBUM

  • MAANDAG  –  ALMERO 
  • VERHOUDINGSPOLITIEK  –  ATLANTISEERS
  • DIE AVONTUUR  –  DOUVOORDAG
  • DIE LIEFDE ALBUM  –  JAN BLOHM

BESTE ROCK-ALBUM

  • ANDERKANT DIE HIGHWAY  –  GERT KOEVERT
  • DIE MIDDERNAGTREIN  –  PIET BOTHA
  • VERDWYN  –  STRAATLIGKINDERS

BESTE HIP HOP-ALBUM 

  • AANGENAME KENNIS  –  EARLY B
  • GOD PRAAT AFRIKAANS  –  HEMELBESEM
  • AL JEROME  –  JEROME REX
  • MOEDERTAAL  –  YOMA

BESTE BESTE BOERE – OF TRADISIONELE MUSIEK-ALBUM

  • LEKKER MENS  –  ARMAND STEENKAMP
  • TUISGEBAK  –  BRIAN NIEUWOUDT & FRED RHEEDER
  • SO MAAK ONS  –  VATVAS DANSORKES

BESTE INSTRUMENTALE ALBUM

  • SOOS IN DIE OU DAE – ONTHOU JY NOG?  –  CH2
  • ESSENCE OF SPRING  –  IBRAHIM KHALIL SHIHAB
  • JOY  –  LIZELLE LE ROUX
  • KORTBROEK, LANGKOUSE  –  ROCCO DE VILLIERS

BESTE MUSIEKVIDEO

  • MIS EET SLAAP HERHAAL  –  DEMI LEE MOORE  (REGIE: CHRISTIAN WOLF – BRICKWOLF CREATIVES)
  • DIE LAND  –  STEVE HOFMEYR / BOK VAN BLERK / BOBBY  VAN JAARSVELD / JAY / TOUCH OF CLASS

(REGIE: CHRISTIAN WOLF – BRICKWOLF CREATIVES)

  • VLUGVOETIG  –  KALEIDOSKOOP  (REGIE: PAUL HUGO – UBUNTU FILM HOUSE)
  • REISIGER  –  REFENTSE  (REGIE: GERHARD VAN ROOYEN – GVR)
  • SOUSERIG   SNOTKOP  (REGIE: CHRISTIAN WOLF – BRICKWOLF CREATIVES)

BESTE LIEDJIESKRYWER: SOLO

  • ELVIS BLUE
  • JAN BLOHM
  • JOE FOSTER
  • JOHAN OBERHOLZER
  • PIETMAN GELDENHUYS

BESTE LIEDJIESKRYWER: SAMEWERKINGSGROEP

  • C WITBOOI & S WITBOOI
  • CHRISTOPH KOTZE & JOHAN VORSTER
  • FRANCOIS HENNING & DIRK VAN NIEKERK 
  • FRANCOIS HENNING / DIRK VAN NIEKERK  / ADOLF VORSTER / DON KELLY 
  • JATTIE DE BEER & ILSE DE BEER

BESTE VERVAARDIGER: SOLO

  • DANNY SMOKE
  • DIRK VAN NIEKERK
  • JUAN ‘FLOORS’ OOSTHUIZEN
  • MURRAY LUBBE
  • ROBIN KIELLY

BESTE VERVAARDIGER: SAMEWERKINGSGROEP  

  • ELVIS BLUE & JUAN ‘FLOORS’ OOSTHUIZEN
  • FRANJA DU PLESSIS & STASS
  • JAN BLOHM / JOHN MASSER / FRANCOIS KLEINHANS / TERTIUS HUMAN
  • JATTIE DE BEER & JAKE ODENDAAL
  • PIETMAN GELDENHUYS & SCHALK JOUBERT

VIR DIE  ONDERSTAANDE KATEGORIEË IS DAAR GEEN BENOEMING/S NIE, MAAR SLEGS ’N AANWYSING OP DIE AAND VAN DIE TOEKENNINGSFUNKSIE:

  • MEES AFGELAAIDE ALBUM VAN DIE JAAR 
  • MEES AFGELAAIDE LIEDJIE VAN DIE JAAR 
  • MEES GESTROOMDE ALBUM VAN DIE JAAR 
  • MEES GESTROOMDE LIEDJIE VA DIE JAAR 
  • GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
  • ERE-TOEKENNING: LEWENSBYDRAE
  • ERE-TOEKENNING: BESTE VERKOPER
  • PUBLIEK SE GUNSTELING MANLIKE KUNSTENAAR
  • PUBLIEK SE GUNSTELING VROULIKE KUNSTENAAR
  • PUBLIEK SE GUNSTELING DUO OF GROEP

DIE ONDERSTAANDE KATEGORIEË SE KANDIDATE WORD EERS OP AAND VAN DIE TOEKENNINGSFUNKSIE AANGEKONDIG:

  • GROEP VAN DIE JAAR
  • MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR 
  • VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR 
  • ALBUM VAN DIE JAAR

Vir meer oor vanjaar se ghoema-toekennings, besoek www.ghoema.co.za

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

ADAM sê koebaai vir nou, maar nie vaarwel nie!

Die musiekgroep, ADAM, het oor die laaste dekade diep spore getrap in die harte van …

The Voice SA Season 3 winner TASCHÉ, releases her first single!

Throughout her participation on The Voice SA, Tasché blew South Africans away with her world …