Herman van Niekerk gesels oor Krav Maga, ‘n eeu-oue selfverdedigings tegniek. Luister gerus en kontak hom vir meer details as jy in die Tuinroete woon.
Stof solank jou feesskoene af vir die immergewilde Madeliefie Makietie-fees wat vanjaar vir die tweede keer op die bekoorlike Weskus-stranddorp Strandfontein gehou gaan word.
“Vanjaar...
Die bekende roman, TOORBOS, uit die pen van bekroonde skrywer, Dalene Matthee, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute vervaardiger, André Scholtz,...