Hartklop by vanjaar se Artscape!

58

Gebaseer op ‘n ware verhaal soos vertel aan Jan Groenewald deur die hartchirurg Susan Vosloo.

Aan wie is jy getrou? Jou ouers? ’n Beminde? Wie kies jy as die keuse lê tussen lewe … en dood? Christo Davids en Nadia Valvekens, albei geliefde Suid-Afrikaanse akteurs, bring jare se ryk ondervinding na die uitdagende rolle wat hulle in Hartklop vertolk.

Christo, regisseur, en as akteur bekend as Errol in 7de Laan, is ‘n gesoute speler; Nadia Valvekens, ‘n ervare aktrise in films, televisiereekse en toneel, is soos Christo ‘n veelsydige bekroonde kunstenaar.

Advertensie"As jy hou van my blog,
GROOT asb stem vir my!" SA Blog Awards Badge

Saam werk hulle aan ‘n artikel oor hartoorplantings en dr. Chris Barnard, wat die eerste hart in Louis Washkansky oorgeplant het. Wanneer die verhouding tussen die twee verdiep, moet hulle ‘n besluit maak wat die res van hulle lewens hulle sal bybly.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Advertensie