Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse flieks en Teater / [Eksklusief] Luister na die nuwe Knysna fliek liedjie!

[Eksklusief] Luister na die nuwe Knysna fliek liedjie!

Lindi en Wynand Delport van die groep Anders het in die ateljee kom kuier en EKSLUSIEF hulle twee nuwe liedjies wat hulle vir die Knysna fliek geskryf het vir my gebring om, vir die eerste keer op radio bekend te stel. Hulle het “Knysna” en “Ek het jou lief” spesiaal vir die nuwe fliek – Knysna geskryf wat eersdaags (25 Desember 2014) vrygestel gaan word. Luister vir die eerste keer na die twee nuwe liedjies en hulle onderhoud op Knysna FM hieronder. Die Liedjie “Knysna” is opgeneem en net daarna volg “Ek het jou lief” wat Anders lewendig op lug gesing het.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Douvoordag sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in nuwe enkelsnit!

Die gewilde duo, Douvoordag (Jattie & Ilse de Beer), sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in hulle …

Nuwe enkelsnit Die Heelal met Janie Bay en Early B pas uitgereik!

Die gewilde sangeres Janie Bay het pas haar tweede enkelsnit in 2019 uitgereik. “Die Heelal”, …

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.