Die tyd vir die twintigste Absa KKNK het uiteindelik aangebreek! Die fees begin môre, 29 Maart tot 5 April. Daar sal iets vir almal wees om te geniet. Maak seker om nou na die feesprogram te loer en jou laaste kaartjies te koop.
Moenie vergeet van die spesiale pakkette wat Absa KKNK vanjaar bied nie. Boonop, is hierdie pakkette en ander vertonings is nou teen ’n spesiale prys beskikbaar.
Klik hier vir meer inligting oor dié winskopies.
Sien ook
10 miljoen trefslae vir Boerepompie!
Op 7 April 2020 word die treffer Hardekole (Ricus Nel ft. Refentse, Adam Tas & …
Water onder Andriëtte se brug!
Met Platinum-toekennings agter haar naam, is Andriëtte een van Suid-Afrika se top Afrikaanse Vroulike kunstenaars …