Die musiekvideo vir die liedjie VIR ALTYD – deur Joshua na die Reën, is pas hierdie naweek bekendgestel! Dit is die temalied vir die fliek VIR ALTYD wat vanaf 12 Februarie 2016 in teaters landswyd te sien sal wees.

Met meer pret en lighartige liedjies soos “Lekkerder op my Trekker” en “Vasdanslyf ” op …
Agt woordkunsskeppers en -fasiliteerders is gisteraand, 30 November 2020, deur die Afrikaanse Woordkunsakademie met die …