Woensdag , Augustus 15 2018
Home / Afrikaanse Musiek / Daar is geen keer aan Brendan Peyper nie!!

Daar is geen keer aan Brendan Peyper nie!!

BRENDAN PEYPER, net nóg groter en beter met‘n GOUE STATUS vir sy “HY LOOP OOP” album, hoofrol in die Buddy Holly broadway produksie, wenner van die Tropika Island of Treasure 8 kompetisie en ‘n nuwe musiekvideo vir sy enkelsnit, “Klim Jou Everest”!

“Klim jou Everest”, ‘n vermenging tussen ‘n polsende dansritme, akoestiese klanke en ‘n tikkie elektro-simfonie wat jou tot ‘n gelyke mate dansvloer toe sal sleep as wat dit jou sal aanspoor om enige droom of doel met beide hande aan te pak!

Kyk die musiekvideo hier:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Martin Bester wil net wees wie hy is, sonder toestemming!

Net wanneer jy dink dat Martin Bester jou nie nog meer kan beïndruk nie, verras …

Leon Gropp stel nuwe musiekivdeo op unieke wyse bekend!

Leon Gropp se eerste solo-enkelsnit, BAKENLIG, is reeds ‘n paar weke gelede met groot sukses …