Woensdag , Januarie 23 2019
Home / Taaltoffie

Taaltoffie

Wat van Afrikaans is vir jou #onmisbaar?

Sewe miljoen Suid-Afrikaners praat en lééf Afrikaans – ‘n taal wat op eie bodem tot stand gekom het – eiegoed wat gegroei en ontwikkel het tot ‘n akademiese taal waardeur sprekers internasionaal presteer en plaaslik floreer. Afrikaans.com kan nie ‘n Suid-Afrika sonder dié taal indink nie, daarom beskou ons Afrikaans …

Lees meer

[Uitdrukking] Jou ore op die grond hou

[Uitdrukking] Die week se Taaltoffie. Die betekenis van die uitdrukking: Jou ore op die grond hou. Vir nog taaltoffies besoek maroelamedia.co.za Content hosted by iono.fmVir nog Taaltoffies besoek gerus www.maroelamedia.co.za

Lees meer

[Uitdrukking] Iemand se kompas staan stil

[Uitdrukking] Vandag se Taaltoffie is die uitdrukking – Iemand se kompas staan stil. Ek deel ook ‘n storie oor iemand wat op hete kole is oor wat sy op Facebook gesit het… Vir nog Taaltoffies besoek gerus www.maroelamedia.co.za

Lees meer