Home / Radio Weergawe (page 5)

Radio Weergawe

28 Oktober 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 8 snitte wat die week daal en drie nuwelinge wat die week se Top 20 betree en twee wat hul posisie behou. Liza Brönner bly vir die tweede week op die gesogte nommer een posisie in. …

Lees meer

21 Oktober 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 10 snitte wat die week daal en drie nuwelinge wat die week se Top 20 betree. Liza Brönner neem die week die gesogte nommer een posisie in. Brian Cloete betree die week se Top 20 op …

Lees meer

14 Oktober 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 10 snitte wat die week daal en 3 wat hul posisie die week behou. Charlize Berg behou die nommer een posisie vir die derde week met “As jy weet dis liefde”. Luister hier: Content hosted by …

Lees meer

07 Oktober 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 8 snitte wat die week daal, 2 snitte wat die week se Top 20 betree en 3 wat hul posisie die week behou. Charlize Berg behou die nommer een posisie vir die tweede week met “As …

Lees meer

30 September 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 12 snitte wat die week daal, een lied wat die week se Top 20 betree en ‘n splinternuwe nommer 1. Luister die Top 20 hier: Content hosted by iono.fm

Lees meer

23 September 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Baie welkom aan jou, jy luister vir die volgende uur na my Pieter Cloete terwyl ek en jy aftel na die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20. Dis lekker om saam jou te kuier. In die week se top 20 is daar 7 Snitte wat styg en 9 wat …

Lees meer

16 September 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Tyd vir die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 hier op jou gunsteling plaaslike radiostasie. Jy kuier vir die volgende uur saam met my Pieter Cloete. In die week se top 20 is daar 7 Snitte wat styg en 9 wat hulle posisie verloor en vier wat onveranderd bly. …

Lees meer

09 September 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Tyd vir die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 hier op jou gunsteling plaaslike radiostasie. Jy kuier vir die volgende uur saam met my Pieter Cloete. In die week se top 20 is daar 5 Snitte wat styg en 9 wat hulle posisie verloor, 2 snitte wat hul posisie …

Lees meer