Vrydag , Desember 14 2018
Home / Radio Weergawe (page 4)

Radio Weergawe

20 Januarie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In die vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 6 snitte wat styg, 8 wat hul posisie verloor en vyf kunstenaars wat die week hul posisie behou asook ‘n kunstenaar wat die week se Top 20 betree. Jo Black, Skepe bly vir die tweede week op die nommer …

Lees meer

13 Januarie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In die vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 6 snitte wat styg, 11 wat hul posisie verloor en twee kunstenaars wat die week hul posisie behou asook ‘n kunstenaar wat die week se Top 20 betree. Jo Black, Skepe betree die week se nommer een plek op …

Lees meer

06 Januarie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In die eerste Maroela Media Afrikaanse Top 20 vir 2017 is daar 7 snitte wat styg, 10 wat hul posisie verloor en twee kunstenaars wat die week hul posisie behou asook Joe Niemand wat die week sy toetrede tot die top 20 maak. Len Muller se Ek Glo, wat ook …

Lees meer

Top 20 liedjies van 2016

Hier is vanjaar se Top 20 liedjies op die Maroela Media Afrikaanse Top 20. Lianie May & Jay se liedjie, Da’Vat Hy het vanjaar uitgestaan. Die musiekvideo het oor die 400 000 kyke op Youtube tot dusver en het ook op verskeie radiostasies se Top 20 trefferparades verskyn. Hierdie was …

Lees meer

23 Desember 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 10 wat hul posisie verloor en twee kunstenaars wat die week hul posisie behou. Len Muller se Ek Glo, wat ook op sy nuwe album gaan verskyn wat vroeg volgende jaar vrygestel gaan word, bly vir …

Lees meer

16 Desember 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 9 snitte wat hul posisie verloor, twee kunstenaars wat die week hul toetrede tot die Top 20 maak en ‘n splinternuwe nommer 1. Stella maak haar toetrede tot die top 20 die week op nommer 20 …

Lees meer

09 Desember 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 9 snitte wat hul posisie verloor, een snit wat onveranderd bly en ‘n nuwe lied wat die week die Maroela Media Afrikaanse Top 20 betree. Franja du Plessis maak weer haar toetrede tot die Top 20 …

Lees meer

02 Desember 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 10 snitte wat styg en 8 snitte wat hul posisie verloor en een snit wat onveranderd bly. Jo Black maak sy toetrede tot die top 20 die week met sy eerste enkelsnit, Skepe. Jo Black betree die week se Top …

Lees meer

25 November 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 10 snitte wat styg en 9 snitte wat hul posisie verloor. Die week is daar ook ‘n splinternuwe nommer een en die groep Kaleidoskoop wat die week hul toetrede tot die top 20 maak. Sangpaar Anique en Jubu van Kaleidoskoop …

Lees meer

18 November 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 7 snitte wat die week daal, 3 wat onveranderd bly en twee nuweling wat die week se Top 20 betree. Snotkop se liedjie, Cool soos Koos kombuis betree die week se Top 20 op nommer 20. …

Lees meer