Home / Radio Weergawe (page 2)

Radio Weergawe

16 Junie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 8 wat daal en 4 wat onveranderd bly. Elvis Blue behou die nommer een posisie vir ‘n tweede week my sy nuutste enkelsnit, Die Brug. Dit is ook die titel van sy nuutste album. Luister via …

Lees meer

09 Junie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 9 wat daal en 1 wat onveranderd bly en 2 kunstenaars wat die week die top 20 betree. VITO (Vito Heyn) ‘n kletsrymer van Okiep in Namakwaland maak sy toetrede die week op nommer 20. Sy …

Lees meer

02 Junie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 7 wat daal en 5 wat onveranderd bly en 1 kunstenaar wat die week die top 20 betree. Joe Foster betree die week se top 20 op nommer 20 met ‘Ridder’. Refentse skuif op na nommer …

Lees meer

26 Mei 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 10 wat daal en 1 wat onveranderd bly en 1 kunstenaar wat die week die top 20 betree. Die Heuwels Fantasties betree die week seTop 20 met ‘Gebruik my’. Liezel Pieters neem die week se nommer een …

Lees meer

12 Mei 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 10 snitte wat styg, 7 wat daal en 1 wat onveranderd bly en twee kunstenaars wat die week hul toetrede maak. Jo Black se lied, Bring die hoop weer terug val uit die nommer een posisie en maak plek vir …

Lees meer

05 Mei 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 5 wat daal en 7 wat onveranderd bly. Jo Black behou die gesogde nommer een posisie met ‘Bring die hoop weer terug’ vir die derde week. Luister via iTunes: Klik hier. Luister via iono.com

Lees meer

28 April 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 6 wat daal, 1 kunstenaar wat die week sy toetrede tot die top 20 maak en4 wat onveranderd bly. Willem Botha se nuwe enkelsnit, Soen en vergeet, maak sy toetrede tot die top 20 die week. …

Lees meer

21 April 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 10 snitte wat styg, 5 wat daal, 1 kunstenaar wat die week sy toetrede tot die top 20 maak en4 wat onveranderd bly. Brendan Peyper maak sy toetrede tot die Top 20 die week met ‘Twee is beter as een”. …

Lees meer

14 April 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 10 snitte wat styg, 6 wat daal, 3 kunstenaars wat die week hulle toetrede tot die top 20 maak en een wat onveranderd bly. Pieter Koen maak die week sy toetrede tot die Top 20 op nommer 20 met weerligstraal. …

Lees meer

07 April 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 9 wat daal en 3 kunstenaars wat die week hulle toetrede tot die top 20 maak. Rina Hugo se nuwe album word eersdags bekendgestel en haar eerste enkelsnit vanaf die nuwe album is die algelope week …

Lees meer