Home / Radio Weergawe (page 10)

Radio Weergawe

Maroela Media Afrikaanse Top 20 – 20 November 2015

Tyd vir die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 saam met my Pieter Cloete. Lekker om weer saam met jou te kuier vir die volgende uur! Die week styg daar 8 snitte, 6 daal, 5 wat hulle posisie behou en 1 nuweling. Ons sê totsiens vir Ray Dylan met …

Lees meer

Maroela Media Afrikaanse Top 20 30 Oktober 2015

Die week laat ek die kat uit die mou met ’n splinternuwe liedjie van Suzanne, sy het die afgelope jaar hard gewerk aan haar nuwe album wat ook nou in November vrygestel gaan word. In die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar ook heelwat skuiwe, daar is …

Lees meer

22 Oktober 2015 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Tyd vir die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20. Baie welkom, ek is Pieter Cloete saam met jou vir die volgende uur. So paar verrassings in die week se Top 20. Ek speel vir jou ’n ou liedjie wat weer ’n nuwe baadjie aangetrek word… Sarie Marais natuurlik… soos …

Lees meer

15 Oktober 2015 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Sit jou radio so bietjie harder, sit terug en geniet die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 saam met my. Baie welkom, ek is Pieter Cloete saam met jou vir die volgende uur. Daar is heelwat veranderinge in die week se Top 20. Tien snitte styg, sewe daal, een …

Lees meer

08 Oktober 2015 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Die week sê ons totsiens vir Coffeesnobs se Eie land en na 22 weke op die Maroela Media Afrikaanse Top 20 se ons ongelukig ook totsiens vir Leah se Met jou klere aan. Baie welkom by die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 Baie mense herken die naam. Martin …

Lees meer