Dinsdag , September 25 2018
Home / Music

Music

Apple Music presents an exclusive playlist of “101 Songs That Never Get Old”!

Karen Zoid’s talent and passion for music has made her one of the top musicians in South Africa, earning her the title ‘Queen of Rock’ and instilling her as a legend in the making. To celebrate her favourite artists and music influences, Karen has put together her own Apple Music Playlist, …

Lees meer

Sky Ocean ontbloot haar siel met nuwe enkelsnit!

Sky Ocean het een van daardie stemme wat jou in jou spore laat vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is hoendervleismooi emosie en ’n strelende klank in haar stem wat jou uitnooi om verlore te raak in haar musiek. Dit is dan ook hierdie eienskappe …

Lees meer

Plaaslike kunstenaar gekies vir wêrelwye veldtog van Apple Music!

Apple Music, wat steeds nuwe talent op die Afrika-kontinent ontdek en ontwikkel, het die Suid- Afrikaanse sanger Roan Ash gekies om deel te wees van Country Wide, ‘n wêreldwye Country Musiek-veldtog wat op 27 Julie afgeskop het. Die wêreldwye inisiatief sluit in The Wild Feathers van die VSA, Catherine McGrath …

Lees meer

WONDERboom to open for Guns N’ Roses!

For the first time in the history of Guns N’ Roses, the international rock icons will perform one show only in South Africa at the world renowned FNB Stadium in Johannesburg on 29th November 2018. Tickets are on-sale NOW at www.bigconcerts.co.za and Computicket. They will be supported on their Johannesburg …

Lees meer

WONDERboom stel nuwe musiekvideo bekend!

“Die konsep vir hierdie vreemde fantasieverhaal oor ’n hart wat gebreek word, was die breinkind van Roger Williams,” verklap Martin Schofield. “Ons wou iets donker, maar lighartig, doen om te wys dat jy jouself nooit te ernstig moet opneem nie.” Om die ongelooflike reis wat hulle sover gehad het te …

Lees meer

WONDERboom verras met nuwe enkelsnit en kondig SA toer aan!

WONDERboom het beslis geen bekendstelling nodig nie – met twee-en-twintig-jaar in die bedryf, nege albums op die rak, verskeie toekennings en ’n leeftyd se ervarings agter hulle, is dié legendariese rockgroepe steeds goed op dreef. Oor die jare het die band, wat bekend is vir hulle kenmerkende rockklank, luisteraars verras …

Lees meer

Beautiful performances not to be missed during the second weekend of Jazztown!

The Standard Bank Jazz Festival enters its second half with great jazz performances and unmissable cultural experiences on offer at the National Arts Festival in Grahamstown. Jazz lovers are in for a treat when 2016 Standard Bank Young Artist for Jazz Nduduzo Makhathini presents music from his latest album, Ikhambi …

Lees meer

DZL en MANDOZA sing vir renosters!

Plaaslike sangers, DZL, en die oorlede kwaito-ster, Mandoza, het kragte saamgesnoer met ‘n internasionale sanger om sodoende hulle liefde vir die natuur en veral vir renosters te bewys met die vrystelling van ‘n splinternuwe enkelsnit. Rhino in our blood word Woensdag, 6 Junie, landswyd en internasionaal op radiostasies en digitale …

Lees meer

Republiek van Zoid Afrika Arena Concert Sun Arena Pretoria on 15 June

Republiek van Zoid Afrika Arena Concert: Friday 15 June at Sun Arena Times Square, Pretoria. With Karen Zoid, Vusi Mahlasela, Kahn Morbee, Francois van Coke, Zolani Mahola, Ross Learmonth, Jo Black. Republiek van Zoid Afrika(kykNET) has fast become a firm favourite when it comes to local television, showcasing interviews and …

Lees meer

Michelle Marx stel DAYMOON bekend!

“Die liefde kan ingewikkeld raak wanneer ’n mens die heeltyd meer verwag as wat voor jou is… Dit is ook nie eintlik iets wat ’n mens met jou oë kan sien nie, maar ’n hartsproses wat tyd gegun moet word om – soos ’n brose plantjie – te groei en …

Lees meer