Dinsdag , Maart 26 2019
Home / Music

Music

Droom Hoog photo exhibition at Fokof Bar

The DROOM HOOG exhibition is a series of 22 photographs by Liam Lynch (a long-time Fokofpolisiekar collaborator) and Jaco S. Venter (Fokofpolisiekar’s drummer). In 2018 they documented the recording of the band’s latest EP DROOM HOOG, their brief tour to Europe and life on the road and at home in …

Lees meer

Kurt Darren se nuutste enkelsnit amper hier!

Kurt Darren, beter bekend vir sy treffers Meisie Meisie, Voorwaars Marss, Kaptein en ‘n ranglys vol treffers het nou ‘n nuwe voorkoms en ‘n splinter nuwe enkelsnit Oh My Soul , wat presies die reaksie sal wees wat jy sal ervaar wanneer jy dié nuwe treffer hoor. Soos altyd, het Kurt Darren altyd ‘n …

Lees meer

Deca stel nuwe album bekend, Naturally!

et soos die album se naam (Naturally) getuig, bring die populêre instrumentale duo, DECA, ’n splinternuwe album en stuur dit hulle repertoire in ’n meer natuurlike en organiese rigting. Douw Steyn en Herman Steyn, is weer aan die stuur van die viool– en kitaarpligte. DECA se eerste album, Black Sails, was taamlik organies, maar met …

Lees meer

Apple Presents the Best Of 2018

Apple Music To close out an extraordinary year, Apple Music’s editors have awarded highest honours to the artists who truly represent the very best of 2018. Drake owns the Artist of the Year category while country’s Kasey Musgraves scores Album of the Year for her dynamic Golden Hour. The fiery …

Lees meer

Rolene Strauss se inspirasie-album is nou beskikbaar!

Voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld – Rolene Strauss – se inspirerende gesels-album, SECRETS TO MY GROWTH,  is pas vrygestel! Dié inspirasie-album wat gesproke woord is, is dalk ietwat ongewoon vir die Suid-Afrikaanse mark, maar die lesse wat sy deel is universeel en maak dit verseker dat hierdie die ideale geskenk …

Lees meer

More than 50 artists recorded a special version of Clegg’s soulful track – “The Crossing.”

Over 50 prominent artists came together to record a tribute to Johnny Clegg, a true South African legend who has made and continues to make an indelible mark on music history. Last night, on the 5th of December, the song and accompanying video, filmed at the gathering in September, were …

Lees meer

Helene Fischer bring ‘n unieke Kersfeesalbum om die feesseisoen mee af te skop!

Dit is nie vreemd dat ’n Kersliedjie die titelhouer is van die Guinness Book of World Records se gewildste enkelsnitverkoper ooit nie. Daar is iets universeel omtrent Kersfeesmusiek, wat dit regkry om die eindjaarmalligheid tot stilstand bring en mense te herinner waaroor hierdie tyd regtig gaan. Hierdie jaar, is die …

Lees meer

Help needed: Beloved Cape Town Radio Presenter Faces Terminal Cancer Diagnosis

eloved radio presenter, Ian Ward (42), from Cape Town, has been diagnosed with Stage 3B Lung Cancer. For the past 20 years, Ian has dedicated his life to his passion for radio, starting young on the graveyard shift on UCT Radio and then presenting for Good Hope FM and Heart …

Lees meer

Suid-Afrikaner slaan Londen stom met liedjie wat in bad geskep is!

Dit was die Suid-Afrikaanse kunstenaar, ANNA WOLF, se droom om saam met musiekvervaardiger, Pete Boxta Martin, en trefferliedjieskrywer, Dantae Johnson, te werk in Londen. Boxta Martin is ’n multi-bekroonde, Oscar-erkende Londense musiekvervaardiger, wat al liedjies vervaardig, geskryf en gemeng het vir beroemde name soos James Arthur, Arrow Benjamin, Jesse J, …

Lees meer

Qwade Dunn stel nuwe somertreffer vry!

Wat is die geheim vir die perfekte somertreffer? Vars veelsydige talent, ’n opgewekte wysie en ’n eg Suid-Afrikaanse klank… Qwade Dunn se nuwe enkelsnit, GIRLFRIEND, voldoen beslis aan al hierdie vereistes en meer! Met ’n speelse interpretasie van lewenslus en liefde, is dié verwerking – uit die pen van Qwade, …

Lees meer