Home / Movies (page 5)

Movies

As Ever, Bessie – premiers at the National Arts Festival

On 5 July, the National Arts Festival’s acclaimed Arena Programme will play host to the momentous world premier of a poignant story that has been left untold, until now. ‘As Ever, Bessie’, written and directed by Bobbie Fitchen is an emotive play that will provide significant insight into the life …

Lees meer

Treffende Suid-Afikaanse film My Father’s War in Augustus 2016 op die silwerskerm

My Father’s War, ’n unieke nuwe Suid-Afrikaanse film, word landswyd op 5 Augustus 2016 vrygestel. Hierdie tweetalige (Afrikaanse/Engelse) drama fokus op die gebroke verhouding tussen ’n pa en sy rebelse tienerseun.  Die rolprent speel in 2003 af en die 19-jarige Dap Smit (Edwin van der Walt), baklei aanhoudend met sy …

Lees meer

The World’s toughest dance show returns to South Africa

Burn The Floor, the show that revolutionised the image of dance, returns to South Africa, its “home away from home”, for the fourth time: performing in the Opera Theatre of The South African State Theatre in Pretoria from April 27th to May 15th; the Baxter Theatre at the Baxter Theatre …

Lees meer

Leading Lady – Internasionale lokprent vrystelling

Hollywood is bekend vir sy meevoerende films wat die kyker “goed laat voel” en dit lyk of iets van hierdie glans op Leading Lady afgeskuur het. ‘n Groot hoogtepunt is die wêreldpremière van die fliek tydens die Seattle Internasionale Filmfees (SIFF) op 7 en 8 Junie 2014. Die talentvolle Suid-Afrikaanse …

Lees meer