Thursday , October 22 2020

Movies

The Current War in plaaslike fliekteaters dié naweek!

THE CURRENT WAR is ’n gestileerde historiese drama, met ’n vloeiende storielyn wat ondersteun word deur pragtige kinematografie en ’n gepasde klankbaan. Alhoewel dit ’n bietjie insae gee oor die laat negentiende eeuse stryd tussen Thomas Edison en George Westinghouse om die kragnetwerk te beheer, bied die film meer as …

Lees meer

Springsteen se musiek die inspirasie vir nuwe fliek!

Almal het daardie een liedjie, album, fliek of boek wat op die perfekte tyd hulle lewenspad kruis – net op daardie oomblik wat alles voel asof dit uitmekaar uit val, is daar ’n merkwaardige stukkie kuns wat jou laat glo dat alles oukei gaan wees. BLINDED BY THE LIGHT vertel die …

Lees meer

Sielkundige riller, GRETA, gaan jou op die punt van jou stoel hou!

Wat is die definisie van onbeantwoorde liefde of obsessie? Om ongewoon versot te wees op iemand, sonder dat jy beheer het daaroor. Maar op watter stadium word obsessie ongesond? Wat is die gevaartekens? GRETA is ’n kontemporêre sielkundige riller deur die Oscar-bekroonde regisseur, Neil Jordan. Die fliek, waarvan die draaiboek …

Lees meer

The Grove Ster-Kinekor launched its newly revamped Cine Prestige theatre!

On 17 May 2019, The Grove Ster-Kinekor launched its newly revamped Cine Prestige theatre, treating guests to a pre-screening of action thriller John Wick Chapter 3: Parabellum – and all of Cine Prestige’s signature comfort. Guests to The Grove Ster-Kinekor can now savour Cine Prestige’s premium experience, where luxury meets the magic …

Lees meer

JOHN WICK 3 tref Suid-Afrikaanse teaters op 17 Mei 2019!

Daar is al oor die jare baie flieks gemaak van mans met gewere, wat wraak wil neem of moet vlug vir hulle lewens. Maar voor John Wick, was hierdie ouens maar redelik gewoon. Die derde John Wick-rolprent, deur regisseur Chad Stahelski, is aksiebelaai en intens. Selfs die titel, JOHN WICK: CHAPTER 3 …

Lees meer

Zac Efron speel berugte reeksmoordenaar in nuwe fliek!

Biografiese rolprente bied aan gehore die geleentheid om die lewens van bekendes… en soms ook berugtes van naderby te beskou in ’n poging om meer uit te vind oor die prestasies, dade of misdade waarvoor hulle ‘bekendheid’ verwerf het. Dit is dan ook presies die geval met hierdie splinternuwe rolprent …

Lees meer

The Forgiven vanaf hierdie naweek in uitgesoeke teaters!

Die langverwagte rolprent, THE FORGIVEN, gaan oor Aartsbiskop Desmond Tutu se werk as die hoof van die Waarheids- en versoeningskommissie. Die drama volg Aartsbiskop Desmond Tutu, wat uitstekend vertolk word deur Forest Whitaker, in sy morele en intellektuele stryd met die wrede moordenaar en lid van ’n voormalige apartheidsera-groep, Piet …

Lees meer

Nuwe John Travolta fliek in teaters die naweek!

Die fliek waarin John Travolta lewe gee aan een van die mees berugte bendelede sedert Al Capone, GOTTI, is van hierdie naweek af te sien op die grootskerm! Travolta is reeds vir ’n hele aantal jare betrokke by die projek en is een van ’n handjievol akteurs wat deur die …

Lees meer

Billionaire Boys Club – In Cinemas This Friday!

Like a cross between LESS THAN ZERO and THE WOLF OF WALL STREET – BILLIONAIRE BOYS CLUB is the true crime story of the ambitious entrepreneur Joe Hunt, whose company of affluent young men from Beverly Hills, the BBC, grew into a Ponzi Scheme that turned homicidal in the Summer …

Lees meer