Dinsdag , September 25 2018
Home / Movies

Movies

Nuwe John Travolta fliek in teaters die naweek!

Die fliek waarin John Travolta lewe gee aan een van die mees berugte bendelede sedert Al Capone, GOTTI, is van hierdie naweek af te sien op die grootskerm! Travolta is reeds vir ’n hele aantal jare betrokke by die projek en is een van ’n handjievol akteurs wat deur die …

Lees meer

Billionaire Boys Club – In Cinemas This Friday!

Like a cross between LESS THAN ZERO and THE WOLF OF WALL STREET – BILLIONAIRE BOYS CLUB is the true crime story of the ambitious entrepreneur Joe Hunt, whose company of affluent young men from Beverly Hills, the BBC, grew into a Ponzi Scheme that turned homicidal in the Summer …

Lees meer

Die langverwagte fliek oor Desmond Tutu uiteindelik op die grootskerm!

Byna twee dekades nadat die Waarheids-en-versoeningskommissie dit reggekry het om ’n einde te bring aan ’n katartiese tydperk van rekenskap in Suid-Afrika se gewelddadige geskiedenis van rassediskriminasie, neem regisseur Roland Joffé se nuwe rolprent jou terug in tyd om jou met die verskriklike waarhede van apartheid, en die nalatenskap daarvan, …

Lees meer

John Travolta wys bendeleier se menslike kant in nuwe rolprent!

Flieks gee gehore die geleentheid om met die karakters te identifiseer – selfs met berugte kriminele – wat nie noodwendig deel vorm van hulle alledaagse verwysingsraamwerk nie. Dit is presies die geval met hierdie splinternuwe rolprent oor een van die mees berugte bendelede sedert Al Capone. In GOTTI, vertel die …

Lees meer

Glenn Close is briljant in THE WIFE hierdie vrouemaand!

Volgens die bekende gesegde is daar altyd wonderlike vrou agter elke suksesvolle man. In regisseur, Björn Runge, se eerste Engelse speelfilm, THE WIFE, kry jy die kans om hierdie vrou te ontmoet. Hierdie opwindende drama – ’n verwerking van Meg Wolitzer se 2003-roman met dieselfde naam deur Jane Anderson – …

Lees meer

Hotel Artemis vanaf hierdie naweek in fliekteaters!

Die opwindende aksie-riller, HOTEL ARTEMIS, deur eerste keer regisseur, Drew Pearce, tref Suid-Afrikaanse teaters hierdie naweek!  Die fliek speel af tydens oproere in Los Angeles. Pearce, wie se vorige draaiboek-krediete lokettreffers soosIron Man 3 en Mission: Impossible – Rogue Nation insluit, het ook die draaiboek vir dié, sy eerste oorspronklike …

Lees meer

Mary Shelley open hierdie naweek in SA teaters!

Sy sal vir altyd onthou word as die skrywer wat Frankenstein aan die wêreld gegee het. Maar die ware lewensverhaal van Mary Shelley, en hoe een van die wêreld se mees bekende monsters geskep is, is amper so fantasties soos haar fiksie. MARY SHELLEY is ’n biografiese film oor Frankenstein …

Lees meer

Frankenstein se skrywer kry lewe op die grootskerm!

Sy sal vir altyd onthou word as die skrywer wat Frankenstein aan die wêreld gegee het. Maar die ware lewensverhaal van Mary Shelley, en hoe een van die wêreld se mees bekende monsters geskep is, is amper so fantasties soos haar fiksie. MARY SHELLEY is ’n biografiese film oor Frankenstein …

Lees meer

Opwindende aksie-riller met Jodie Foster oppad!

Seergekry tydens ’n roof, gehawend na ’n bankroof, of geskiet toe jy ’n duister daad gepleeg het? Bespreek dan plek by Hotel Artemis – ’n geheime hospitaal vir kriminele. HOTEL ARTEMIS, deur eerste keer regisseur Drew Pearce is ’n energieke aksie-riller wat tydens oproere in Los Angeles afspeel. Pearce, wie …

Lees meer

MERICAN ANIMALS in plaaslike teaters die naweek!

AMERICAN ANIMALS is ’n spanningsvolle en merkwaardige rolprent oor twee universiteitsvriende, Warren Lipka (Evan Peters) en Spencer Reinhard (Barry Koeghan) wat so moeg is vir die eentonigheid van hulle alledaagse bestaan, dat hulle desperaat raak vir ’n bietjie opwinding en besluit om dit vir hulleself te skep deur een van …

Lees meer