Vrydag , Julie 20 2018
Home / Movies

Movies

Frankenstein se skrywer kry lewe op die grootskerm!

Sy sal vir altyd onthou word as die skrywer wat Frankenstein aan die wêreld gegee het. Maar die ware lewensverhaal van Mary Shelley, en hoe een van die wêreld se mees bekende monsters geskep is, is amper so fantasties soos haar fiksie. MARY SHELLEY is ’n biografiese film oor Frankenstein …

Lees meer

Opwindende aksie-riller met Jodie Foster oppad!

Seergekry tydens ’n roof, gehawend na ’n bankroof, of geskiet toe jy ’n duister daad gepleeg het? Bespreek dan plek by Hotel Artemis – ’n geheime hospitaal vir kriminele. HOTEL ARTEMIS, deur eerste keer regisseur Drew Pearce is ’n energieke aksie-riller wat tydens oproere in Los Angeles afspeel. Pearce, wie …

Lees meer

MERICAN ANIMALS in plaaslike teaters die naweek!

AMERICAN ANIMALS is ’n spanningsvolle en merkwaardige rolprent oor twee universiteitsvriende, Warren Lipka (Evan Peters) en Spencer Reinhard (Barry Koeghan) wat so moeg is vir die eentonigheid van hulle alledaagse bestaan, dat hulle desperaat raak vir ’n bietjie opwinding en besluit om dit vir hulleself te skep deur een van …

Lees meer

Ware verhaal oor gewaagde kunsrooftog kry lewe op die grootskerm!

Byna elke jongmens beland een keer in sy of haar lewe behoorlik in die sop… maar wat as die sopbeker per ongeluk oorloop omdat jy jou hand oorspeel het..? AMERICAN ANIMALS is ’n spanningsvolle en merkwaardige rolprent oor twee universiteitsvriende, Warren Lipka (Evan Peters) en Spencer Reinhard (Barry Koeghan) wat …

Lees meer

HEREDITARY – the scariest movie of all time… (In Cinemas – 15 June 2018)

When Ellen, the matriarch of the Graham family, passes away, her daughter’s family begins to unravel cryptic and increasingly terrifying secrets about their ancestry. The more they discover, the more they find themselves trying to outrun the sinister fate they seem to have inherited. Making his feature debut, writer-director Ari …

Lees meer

Coming soon – Hereditary

When Ellen, the matriarch of the Graham family, passes away, her daughter’s family begins to unravel cryptic and increasingly terrifying secrets about their ancestry. The more they discover, the more they find themselves trying to outrun the sinister fate they seem to have inherited. Making his feature debut, writer-director Ari …

Lees meer

Internasionale lokettreffer hierdie naweek in plaaslike bioskope!

“Ek was skepties daaroor of ’n rolprent wat op ’n liedjie gebaseer is kan werk – al is die liedjie hoe goed. Maar ek moet erken dat ek verkeerd was. I CAN ONLY IMAGINE is soveel meer as wat ek ooit verwag het,” sê Adam R. Holz van Pluggedin.com oor …

Lees meer

Beirut releases 11 May!

The action-filled spy thriller, BEIRUT (from the writer of the BOURNE trilogy), is set for release at South African cinemas next Friday, 11 May 2018. In 1972 Beirut, American diplomat Mason Skiles (Jon Hamm) hosts a cocktail party accompanied by his wife and Karim, the 13-year old Lebanese orphan (Yoau …

Lees meer

Brendan Peyper is the new Buddy Holly!

Lefra Productions has just announced that the South African superstar, Brendan Peyper, is to play the role of Buddy in the brand-new musical, BUDDY – THE BUDDY HOLLY STORY, written by well-known West End author Alan James, which is to be presented at the Emperor’s Palace’s Theatre of Marcellus from …

Lees meer

MADAME – in SA cinemas 26 April 2018!

The charming romantic comedy MADAME – set against the backdrop of luscious Paris and sumptuous cuisine – is set for release on Thursday, 26 April 2018 at South African cinemas nationwide (ahead of the Freedom Day long weekend). Synopsis:  Adding a little spice to a waning marriage, Anne (Toni Collette) …

Lees meer